About Finbond Platinum

Website
Website
Employees
Employees
1-10 employees View all
Industry
Industry
Banking
Description
Information
Finbond Platinum is ’n afdeling van Finbond Mutual Bank, ’n geregistreerde en gereguleerde Finansiële Dienste verskafferOns unieke waarde proposisie is as volg:- Finbond Platinum bedien kliënte in Afrikaans- Finbond Platinum bedien kliënte 24 uur ’n dag en 7 dae ’n week- Finbond Platinum bied ’n spaarproduk aan te bied wat tot en met 6% rente waarborg, ongeag die termyn van besparing – en dit geld vir enige bedrag tot en met R20 000.- Finbond Platinum het ook, as deel van Finbond Mutual Bank, ‘'n Nommerpas en eiesoortige Mobiele Bank Applikasie (App), vir die Afrikaanse Finansiële Dienste-mark, wat gebruikers toegang gee tot Finbond Platinum se internetbankplatform. o Hierdie App bied die gebruiklike verskeidenheid van spaar- en transaksionele funksies, deur middel van verskeie aanlynbankdienste, met die uitsondering dat dit vir Afrikaanse kliënte aangepas is- Maak die idee van twee ure in ’n lang ry staan by die bank vir jou ook moeg? Wens jy nie ook vir n persoonlike bankier wat jou kan help om geld én tyd te spaar nie?Dit is presies die soort diens wat Finbond Platinum bied, ‘n persoonlike bankier, teen spaarrekening kostes.- Om ’n Finbond Platinum-rekening vandag oop te maak, Bel: 086 00 00 471E-pos: [email protected], ofStuur ’n SMS na 33903 , met die Woord MYBANK en een van hul vriendelike persoonlike bankiers sal jou kontakFinbond Platinum, ’n afdeling van Finbond Mutual Bank…

Frequently Asked Questions about Finbond Platinum

What is Finbond Platinum email format?

The widely used Finbond Platinum email format is {f}{last} (e.g. [email protected]) with 75.00% adoption across the company.


What is Finbond Platinum customer service number?

To contact Finbond Platinum customer service number in your country click here to find.


Supercharge your
Prospecting &
Outreach with
ContactOut
Supercharge your Prospecting &
Outreach with ContactOut

Search Portal

Find countless prospects outside of LinkedIn fast

Accelerate prospecting with instant access to 300M professionals from 30M companies with the right contact details.

Discover the source of our data

Learn more